Blog
  • Main page
13
04
2015

Fiks sonder fieterjasies – FINWEEK Des ’09

Gimketting brei uit ondanks resessie

Wanneer verbruikers tydens ‘n ekonomiese afswaai probeer besuinig, is ‘n gimkontrak heel moontlik boaan die lys van besnoeiings. Dit geld veral as jou kontrak jou elke maand R 400 uit die sak jaag en jy dit, soos so dikwels die geval is, nie juis ten volle benut nie. Dis een van die redes hoekom Zone Fitness so goed vaar – deur Frik Els.

Laai gerus ‘n kopie hierlanks af.

Download Finweek241209_AFR.pdf (453KB)

author: Zone Fitness